Skip to content

Mokonyane sê die ANC vra vir ‘n geïntegreerde benadering om geslagsgeweld en vrouemoord aan te spreek [KLANK]

# Die ANC se eerste adjunk-sekretaris-generaal, Nomvula Mokonyane, sê hulle vra gereeld vir gesamentlike optrede om geslagsgeweld en vrouemoord die hoof te bied, en om gemeenskappe te bou waar vroue en kinders vry van vrees en geweld kan leef. Sy het die families besoek van Elizabeth Moselakgomo, Dineo Motapane en Itumeleng Kekana, wat deel is van die nege vroue wat in Ekurhuleni vermoor is. Mokonyane sê wetstoepassingsagentskappe moet hul vermoëns verbeter, veral wat betref intelligensie, die toepassing van die wet en ‘n geïntegreerde benadering tot die hantering van geslagsgeweld en vrouemoord:

ENG MokonyaneOnSafety