Skip to content

Waarnemende kommissaris vra waaksaamheid terwyl polisie Ekurhuleni-moorde ondersoek [KLANK]

# Die waarnemende Gautengse polisiekommissaris, Fred Kekana, versoek die publiek om die polisie toe te laat om hul ondersoek uit te voer ná die ontdekking van ‘n negende vrou se liggaam in Ekurhuleni. Sy is sowat 30-jaar-oud en is met steekwonde en gedeeltelik geklee aangetref. Sy is nog nie uitgeken nie. Forensiese ondersoeke word gedoen om die oorsaak van haar dood te bepaal. Kekana waarsku teen die verspreiding van foto’s of waninligting:

ENG-KekanaOnMurders