Skip to content

POPCRU vra besliste nasionale reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord [KLANK]

# Die polisie- en gevangenisvakbond, POPCRU, het die gewelddadige moord op vroue reg oor Suid-Afrika sterk veroordeel en eis besliste en dringende nasionale reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Dit volg op die ontdekking van die liggame van agt vroue in verskillende dele van Ekurhuleni die afgelope twee maande. Die woordvoerder van POPCRU, Richard Mamabolo, sê Suid-Afrika kan nie ‘n situasie aanvaar waar vroue aangerand, verkrag, vermoor en verwerp word asof hul lewens niks werd is nie:

ENG MamaboloONHorrificKilling