Skip to content

RISE Mzansi sê Suid-Afrika sal nie gedwing word om hervormingswette te laat vaar nie [KLANK]

# RISE Mzansi sê president Donald Trump van Amerika se poging om Suid-Afrika te dwing om van hervormingswette en grondwetlike orde ontslae te raak, moet verwerp word. Dit volg nadat die Trump-administrasie nuwe visumbeperkings ingestel het op mense in Suid-Afrika wat hy beskuldig van betrokkenheid by rasgebaseerde diskriminasie en grond-oorname sonder vergoeding. RISE Mzansi se leier, Songezo Zibi, sê die land se demokrasie en soewereiniteit moet gerespekteer en beskerm word:

ENG ZibiOnTrump