# Die vakverbond COSATU sê hy het sy 15de nasionale kongres twee dae vroeër verdaag om die eenheid, integriteit en krag van die vakverbond te beskerm. Die kongres het in chaos verval nadat geaffilieerde vakbonde geweier het om geloofsbriewe in te dien nadat COSATU se eerste president, Mike Shengange, deur sy vakbond, NEHAWU, geskors is. COSATU-president Zingiswa Losi sê hulle kan nie sê dit wat by die kongres gebeur het, is deur politieke invloed veroorsaak nie:
COSATU-president verwerp bewerings van politieke inmenging nadat nasionale kongres in chaos verval [KLANK]
ENG LosiOnCongressInfluence