Skip to content

Polisie sê sosiale media-plasing oor beweerde Kemptonparkse reeksmoordenaar se verskuiwing na Potchefstroom is misleidend [KLANK]

# Die polisie in Noordwes waarsku oor ‘n plasing op sosiale media wat beweer ‘n verdagte wat as die sogenaamde Kemptonparkse reeksmoordenaar beskryf word, het na Potchefstroom verhuis, wat tot ‘n uitgebreide polisie-operasie in die stad gelei het. Dit volg nadat die liggame van agt vroue die afgelope twee maande in Ekurhuleni, Gauteng, ontdek is. Myburgh sê die boodskap wat op sosiale media is nie ‘n amptelike polisie-waarskuwing nie:

ENG MyburghOnSerialKiller