Skip to content

Forum vra dringende 72-uur-aktiveringsplan nadat nog ‘n vrou se liggaam in Ekurhuleni ontdek is [KLANK]

# Forum for South Africa is diep bekommerd en woedend oor die ontdekking van nog ‘n vrou se liggaam in Ekurhuleni, Gauteng, wat die totaal in die omgewing van Kemptonpark op agt te staan bring. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, vra die onmiddellike aktivering van ‘n 72-uur-reaksieplan wat die polisie, waarnemende minister Firoz Cachalia, waarnemende kommissaris Puleng Dimpane en alle ander toepaslike wetstoepassings-agentskappe insluit:

ENG MashilompaneONDiscovered