# Die oorgrens-ondersteuningsnetwerk, Missing in Southern Africa, waarsku die publiek om vermiste persone onmiddellik aan te meld en sê daar is geen wagperiode van 24 uur ter sprake nie. Dit volg nadat agt vroue-liggame in en om Kemptonpark in Gauteng gevind is. Die netwerk se woordvoerder, Priya Ranchod, sê vroeë aanmelding van ʼn vermiste persoon is noodsaaklik om seker te maak die nodige soek- en reddingsprosesse begin so gou moontlik:
Missing in Southern Africa sê daar is geen wagperiode om vermistes aan te meld nie [KLANK]
ENG RanchodONMissingPersons