# Die vakbondfederasie COSATU se 15de nasionale kongres het misluk nadat dit gisteraand op die tweede dag van die byeenkoms in Midrand, Johannesburg, verdaag is. Die chaos is veroorsaak deur geskille oor geloofsbriewe, die regsstatus van die vakbondfederasie se eerste adjunkpresident, Mike Shingange, en vrae oor die kongres se wettigheid. Die ANC se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, sê COSATU moet die ruimte gegun word om sy interne verskille op te los:
COSATU se 15de nasionale kongres misluk na twee dae [KLANK]
ENG MantasheOnCongress