# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê hy vertrou dat almal wat verantwoordelik is vir die moorde op agt vroue in en om Kemptonpark in Ekurhuleni voor die reg gebring sal word. ʼn Multidissiplinêre, hoëvlak-polisiespan ondersoek die moorde en ʼn beloning van 400-duisend-rand word aangebied vir inligting wat tot ʼn deurbraak in die ondersoek kan lei. Lesufi sê Kemptonpark en omliggende gebiede gaan ingeperk word terwyl polisiesigbaarheid uitbrei:
Gauteng-premier verwag deurbraak in Ekurhuleni-moorde terwyl polisiesigbaarheid in Kemptonpark verhoog [KLANK]
ENG LesufiOnMurders