Skip to content

Ramaphosa sê wetstoepassings-agentskappe werk dringend daaraan om die Kemptonparkse moorde op te los [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê alles sal in die stryd gewerp word om die onlangse moorde op vroue in en om Kemptonpark in Gauteng op te los. Hy het sy meegevoel met die gesinne betuig en gesê dit veroorsaak vrees, veral onder vroue. Ramaphosa sê wetstoepassingsagentskappe probeer dringend om die feite vas te stel en die oortreders aan te keer. Presidensiële woordvoerder Vincent Magwenya sê die sake sal die nodige aandag kry:

ENG MagwenyaOnKemptonPark