Skip to content

VF Plus vra groter sigbare wetstoepassing in Kemptonpark, Gauteng [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus is diep bekommerd oor die aantal vroue wat in die omgewing van Kemptonpark in Gauteng vermoor is. Jaco Mulder van die party sê die vroue, wat glo oor die afgelope twee maande vermoor is, is gedeeltelik geklee aangetref, met ontstellende ooreenkomste tussen die gevalle. Hy verwelkom die polisie se multidissiplinêre taakspan, maar vra meer sigbare wetstoepassing langs die R21 en omliggende gebiede:

AFR MulderOnVisibility