# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering se Vrouekommissie veroordeel die voortslepende en wrede moorde op vroue in Kemptonpark en elders in die land. Dit volg nadat die liggame van ses vroue binne twee maande in die Kemptonparkse omgewing ontdek is. Nomvuyo Mposelwa van SALGA vra dringende, daadwerklike en gesamentlike optrede om die geweld hok te slaan en vroue teen verdere leed te beskerm:
SALGA vra daadwerklike optrede te midde van voortgesette moorde op vroue [KLANK]
ENG MposelwaONImpunity