Skip to content

Nasionale Skuilingbeweging van SA vra groter regeringsondersteuning vir geslagsgeweld-skuilings [KLANK]

# Die Nasionale Skuilingbeweging sê daar is ‘n dringende behoefte om die land se reeds oorvol netwerk van skuilings vir vroue en veilige ruimtes vir geslagsgeweld en vrouemoordslagoffers te verbeter. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling bied hierdie week die sesde Nasionale Skuiling-indaba in Benoni, Gauteng, aan om reaksies op die geslagsgeweld-krisis te versterk. Greer Schoeman van die beweging sê die skuilings-krisis kan nie van die breër geslagsgeweld-krisis geskei word nie:

ENG SchoemanONShelters