Skip to content

Parlementêre komitee vra vervoerinstellings om Transnet en ACSA se prestasies na te volg [KLANK]

# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Vervoer het instellings in die vervoersektor gevra om in die komende boekjaar die prestasies van Transnet en die Lughawensmaatskappy na te volg. Transnet het einde Maart ‘n wins van 4,6-miljard-rand getoon teenoor ‘n verlies van 1,9-miljard-rand die vorige jaar. ACSA het ‘n wins van 1,2 miljard-rand aangeteken in die vorige boekjaar. Voorsitter Donald Selamolela sê goeie bestuur, goeie prestasie en doeltreffende finansiële bestuur lewer positiewe resultate:

ENG SelamolelaONAchievements