# Die Suid-Afrikaanse vakbondfederasie SAFTU sê die land handhaaf wêreldwyd steeds die hoogste vlakke van geweld teen vroue, maar te veel oortreders glo hulle kan sonder enige gevolge optree. Die dood van vyf vroue in en om Kemptonpark in Ekurhuleni word steeds ondersoek, nadat hulle liggame vroeër gevind is. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê geslagsgeweld en vrouemoord is nie geïsoleerde misdade nie, maar simptome van ‘n veel dieper maatskaplike krisis:
SAFTU sê vroue in Suid-Afrika is steeds vasgevang in meedoënlose epidemie van geweld [KLANK]
ENG DyaniONViolence