# Sokker: Die pas-herverkose president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, sê hulle steun FIFA se president, Gianni Infantino, voor die verkiesing in Maart volgende jaar. Infantino het onder skoot gekom oor sy mislukte plan om aandele in die Wêreldbekertoernooi aan privaat beleggers te verkoop. Die Europese liggaam UEFA is besig met strafregtelike stappe teen Infantino weens beweerde misdadige wanbestuur. Jordaan sê daar is privaat belegging of privaat kapitaal in enige sokkerstruktuur:
Sokker: SAFA steun FIFA-president Infantino voor 2027 se verkiesing [KLANK]
ENG JordaanOnPrivateInvestment