Skip to content

Premier Winde vra Wes-Kaapse landbousektor om behoorlik voor te berei vir die uitwerking van El Niño [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, waarsku die landbousektor om nou voor te berei vir die uitwerking van El Niño. Hy sê boere, munisipaliteite en die regering moet vroegtydig optree om voortbestaan ​​te beskerm en risiko’s te verminder. Winde sê hoewel die ergste gevolge van El Niño gewoonlik in somerreënvalgebiede gevoel word, kan die Wes-Kaap risiko’s ondervind soos hoër temperature, ‘n groter gevaar van veldbrande en toenemende druk op waterbronne:

ENG WindeONPrepare