# Die Valke, in samewerking met INTERPOL, hanteer vanmiddag die uitlewering van ses Nigeriese burgers wat na bewering lede is van die Black Axe georganiseerde misdaadnetwerk. Amerikaanse owerhede soek hulle vir internetbedrog en geldwassery wat met ‘n liefde-slenter verband hou. Die woordvoerder van die Valke, Katlego Mogale, sê die verdagtes het meer as 100 vroue in Amerika uit meer as 100-miljoen-rand bedrieg. Sy sê van die slagoffers is pensioentrekkers wat met gesofistikeerde aanlynverhoudings geteiken is:
Suid-Afrika lewer ses Nigeriërs uit wat in VSA gesoek word vir R100-miljoen liefde-slenter [KLANK]
ENG MogaleONNigerian