Skip to content

Blade Nzimande lei SA-afvaardiging by 19de Pujiang Innoveringsforum in China [KLANK]

# Die minister vir Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, lei ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging by die 19de Pujiang Innoveringsforum in Shanghai, China, wat vandag begin en tot Maandag duur. Die forum vind plaas binne die konteks van die nuwe bilaterale verhouding tussen Suid-Afrika en China. Die woordvoerder van die departement, Veli Mbele, sê samewerking tussen die twee lande is daarop gemik om inklusiewe ekonomiese groei te bevorder, industriële mededinging te versterk, menslike vermoëns te bou en maatskaplike verandering te ondersteun:

ENG MbeleONForum