Skip to content

Voedsel- en dranksektor dryf Suid-Afrika se vervaardigingsproduksie in Julie [KLANK]

# Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het in Julie met 1,1-persent gestyg teenoor dieselfde maand verlede jaar. Kos en drank, asook petroleum en chemiese produkte, was van die grootste bydraers tot die groei. Seisoensaangepaste produksie het van Junie af ook met 2,2-persent gestyg. Nicolai Claassen van Statistiek SA sê vervaardigingsverkope het met 3,9-persent in Julie gestyg nadat dit in die vorige twee maande gedaal het:

ENG ClaassenOnJulyManufacturing