# Die ANC in KwaZulu-Natal sê tegniese probleme het sy kandidaatlyste in drie munisipaliteite geraak voor November se plaaslike regeringsverkiesing. Die koördineerder van die provinsiale taakspan, James Nxumalo, sê in eThekwini en Ray Nkonyeni is sekere kandidate in die verkeerde wyke gelys en daar was ook gevalle van herhalings en omruilings. Provinsiale sameroeper Mike Mabuyakhulu sê ondanks die probleme glo hy steeds die party geniet sterk steun oral in die provinsie:
ANC bevestig foute met verkiesingskandidatelys in drie munisipaliteite in KZN [KLANK]
ENG MabuyakhuluOnSupport