Skip to content

Verklikker van Departement van Vervoer vrees vir sy lewe [KLANK]

# ‘n Verklikker van die Departement van Vervoer, Esethu Hasane, sê hy vrees vir sy lewe nadat hy beweerde onreëlmatighede van miljoene rand aan die lig gebring het. Die senior amptenaar is bekommerd oor twyfelagtige kommunikasiekontrakte en besteding. Die bewerings sal na verwagting onder die vergrootglas kom wanneer owerhede die betrokke verkrygingsprosesse ondersoek. Hasane het aan die SABC gesê sy persoonlike veiligheid word tans bedreig:

ENG-HasaneOnDepartment