Skip to content

SAFTU sê inkrimping van SA-ekonomie is ‘n ramp [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê die jongste bruto binnelandse produksyfers is ‘n rooi waarskuwing van ‘n ekonomiese ramp wat besig is om te ontvou. Suid-Afrika se ekonomie het in die tweede kwartaal van hierdie jaar met 0,2-persent gekrimp, met drie sleutelnywerheidsektore, naamlik mynbou, vervaardiging en handel, wat tot negatiewe nasionale groei gelei het. Asive Dyani van SAFTU sê dis ‘n ekonomiese ramp vir ‘n land wat reeds met katastrofiese werkloosheid, armoede, honger en ongelykheid te kampe het:

ENG DyaniONRedAlert