Skip to content

Solidariteit sê aan Europese Parlement Suid-Afrika se rassebeleid verdryf Afrikaners uit die land [KLANK]

# Solidariteit sê die verborge waarheid oor Suid-Afrika is dat ras weereens die staat se ordeningsbeginsel is. Jaco Kleynhans van die organisasie het ʼn boodskap gelewer by ʼn vergadering van die Patriotte vir Europa in Brussel. Hy het aan die Europese Parlement gesê die Suid-Afrikaanse regering se toenemende rassewetgewing, asook die staat se verval en vyandigheid teenoor minderhede, verdryf Afrikaners stelselmatig uit hul eie land. Kleynhans sê die doel moet die einde van rassewetgewing wees:

AFR KleynhansOnRacialLaws