# Die leier van die DA, Geordin Hill-Lewis sê die party is gereed om met die regering saam te werk om ekonomiese groei te verbeter, maar sal voortgaan om druk uit te oefen vir vinniger en meer ambisieuse hervormings. Hill-Lewis voer aan die regering kan nie stadige hervormings bekostig terwyl miljoene mense werkloos bly nie. Hy het president Cyril Ramaphosa en die regering van nasionale eenheid versoek om veranderinge te bespoedig wat beleggings kan lok, infrastruktuur kan verbeter en werksgeleenthede kan skep:
DA-leier sê die krimpende ekonomie wys dringende hervormings is onvermydelik [KLANK]
ENG GeordinOnShrinkingEconomy