# Die besturende direkteur van die BBF Safety Group, Ndlela Mazibuko, sê Afrika se mineraalrykdom bied beduidende geleenthede vir ekonomiese ontwikkeling, waardetoevoeging, tegnologie en vernuwing. Hy het op die Electra-mynbou-Afrika-uitstalling in Johannesburg aan Mining Weekly gesê die vasteland se bevolking van 1,4-miljard skep ‘n sterk vraag na goedere en dienste. Mazibuko sê mense bly die kern van die mynbedryf, en daarom is veiligheid in die werkplek uiters belangrik:
Kenners sê mynbou bied groot geleenthede reg oor Afrika [KLANK]
ENG-MazibukoOnMining