# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, vra matrieks om voor die sperdatum aansoek te doen by kolleges vir Tegniese en Beroeps-onderwys en -opleiding vir die volgende akademiese jaar. Die regering streef om hierdie kolleges as voorkeurkeuse te vestig vir jongmense wat verdere studies, werkgeleenthede of entrepreneurskap oorweeg. Woordvoerder Matshepo Seedat sê hierdie is nie ‘n tweede keuse nie, maar speel ‘n sentrale rol in die vaardigheidsrevolusie:
Minister Manamela vra jongmense om vroegtydig aansoek te doen by kolleges [KLANK]
ENG SeedatOnApply