# Die Vereniging van Staatsamptenare vra bestendigheid en goeie bestuur by Onderstepoort Biologiese Produkte, na die skorsing van die liggaam se waarnemende uitvoerende hoof, Jacob Modumoh. Dit volg na bewerings van wangedrag rondom die prysbepaling van bek-en-klouseer-entstowwe deur die plaaslike entstofvervaardiger. Claude Naicker van die vakbond sê die publiek se vertroue in die vervaardiger asook die vertroue van werknemers, boere en ander belanghebbendes moet deur deursigtige en verantwoordelike bestuur gehandhaaf word:
Staatsdiensvakbond vra bestendigheid by Onderstepoort Biologiese Produkte na gelaaide entstofpryse [KLANK]
ENG NaickerONAccountability