# Die Britse minister van Finansies, John Healey, sê hy gaan nie belastingverhogings in volgende maand se begroting uitsluit nie, en erken die staat se leenkoste is op ‘n “geskiedkundige hoogtepunt”. Die land se langtermyn-staatsleenkoste het verlede week ‘n 18-jaar hoogtepunt bereik te midde van die uitwerking van die VSA-Israelse oorlog, wat die olieprys nader aan een-duisend-596-rand-90-sent per vat gestoot het. Healey sê die topprioriteit is om sterker groei regoor Brittanje te ondersteun terwyl die regering se fiskale reëls streng toegepas word:
Minister van Finansies, Healey sê Britse regering se leenkoste is op “geskiedkundige hoogtepunt” [KLANK]
ENG HealeyOnFiscalChallenges