Skip to content

Polisie-ondersoeker sê Kiernan ‘AKA’ Forbes het Tembe nie gekeer om te spring nie [KLANK]

# ‘n Polisie-ondersoeker het tydens die geregtelike doodsondersoek na Anele Tembe se dood getuig haar verloofde, die oorlede kletsrymer Kiernan “AKA” Forbes, het kalm voorgekom nadat sy in April 2021 van die tiende verdieping van die Pepper Club Hotel in Kaapstad geval het. Forbes is die volgende jaar in Durban vermoor. Die ongenoemde ondersoeker het getuig Forbes het gesê hulle het vroeër gestry, en daar was bloed in die deurmekaar hotelkamer:

ENG-WitnessOnAnele-Forbes