Skip to content

Scharnick se verskeie adresse ‘n uitdaging in borgtog-aansoek [KLANK]

# Die Randburgse Landdroshof in Gauteng het die sakeman en vennoot van die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya, Stuart Scharnick, uitgevra oor die verskillende woonadresse in sy beëdigde verklaring. Hy vra borgtog nadat hy van vuurwapenverwante misdrywe aangekla is. Die hof sê adresse wat verskaf word, moet aandui waar ‘n persoon werklik woon. Scharnick, wat homself verdedig, sê hy beskou ‘n eiendom as sy woonadres, al woon hy nie deurentyd daar nie:

ENG-ScharnickOnResidence