Skip to content

Jub Jub se vuurwapensaak tot 17 September uitgestel [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag is gereed vir die vuurwapensaak teen die TV-persoonlikheid Molemo Maarohanye, bekend as Jub Jub. Hy staan ​​tereg op aanklagte wat verband hou met ‘n beweerde onderonsie met ‘n e-taxi-bestuurder op 14 Junie. Die NVG se woordvoerder, Magaboke Mohlatlole, het bevestig Maarohanye het vandag in die Germistonse Landdroshof in Gauteng voorgekom nadat hy voorheen nie verskyn het nie. Hy sê die staat het uitstel versoek tot 17 September:

ENG MohlatloleOnJubJub