Skip to content

GO!Durban-busdiens skop in Desember af [KLANK]

# Die burgemeester van eThekwini, Cyril Xaba, sê die GO!Durban-busdiens sal in Desember in werking gestel word. Dit volg op ‘n ooreenkoms tussen die stad en die provinsiale en nasionale Departemente van Vervoer. Xaba sê die stad sal 22 busse aanskaf wat op die hoof GO!Durban-roete sal werk, terwyl toevoerroetes deur voertuigbedryf-ondernemings bedryf sal word:

ENG XabaONGO!Durban