# Die vakbond GIWUSA vra die regering om dringend ‘n omvattende nasionale klimaatnoodvoorbereidingsplan te publiseer oor die uitwerking van die komende Super El Niño. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku Suid-Afrika sal na verwagting hierdie lente ‘n ondergemiddelde reënval en bogemiddelde temperature ervaar, namate ‘n sterk El Niño-verskynsel in die Stille Oseaan ontwikkel. GIWUSA se president Mametlwe Sebei sê hittegolwe sal verdamping versnel en die vraag na water verhoog:
GIWUSA eis klimaatgereedheid ná voorspelling oor warmste somer nóg [KLANK]
ENG SebeiONClimate