Skip to content

DIRCO sê koning Misuzulu is wel uitgenooi na SAOG-beraad [KLANK]

# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê die Zulu-koning, Misuzulu kaZwelithini, is amptelik uitgenooi om verlede maand se beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Durban by te woon. Dit volg ná die koning se bewering dat hy van die geleentheid uitgesluit is. Hy beskuldig die regering van disrespek omdat so ʼn hoëprofielgeleentheid in sy provinsie gehou word sonder om hom te betrek. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê koning Misuzulu sou na verwagting die amptelike banket en openingseremonie bywoon:

ENG PhiriOnClarity