Skip to content

TLU SA eis aanspreekliheid vir vuurwapens wat in hande van misdadigers beland [KLANK]

# Die landbou-organisasie TLU SA vra die regering om beslissend op te tree om die verspreiding van staats-vuurwapens na misdadigers teen te werk. Hy verwys na die gewese polisieman Christiaan Prinsloo, wat tussen 2007 en 2015 sowat twee-duisend vuurwapens uit polisiebewaring aan misdadigers verskaf het.Bennie van Zyl van TLU SA sê die wapens moes vernietig word, maar is gesteel en aan bendes op die Kaapse Vlakte verkoop:

AFR ZylONCriminalHands