# Die Mededingingskommissie oorweeg marknavorsing oor inkopie- en winkelsentrums in oorwegend swart gemeenskappe en plattelandse woongebiede. In sy verslag oor ekonomiese projekte in die platteland en townships vir 2026, is bevind baie township-entrepreneurs wil in sentrums sake doen, maar word verhoed deur hoë huurgeld, ekslusiwiteitsklousules en eienaars wat voorkeur aan gevestigde name gee. Die waarde van die township-ekonomie word op sowat 900-miljard-rand per jaar bereken. Die kommissie se hoofekonoom, James Hodge, sê uitsluitende praktyke sluit in ongelyke aankoop-omstandighede en diskriminerende verskaffingsooreenkomste:
Mededingingskommissie oorweeg ondersoek van township en plattelandse winkelsentrums [KLANK]
ENG HodgeOnReport