# Die DA het nuwe bewyse by die Openbare Beskermer ingedien as deel van sy klagte teen die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie. Die party se woordvoerder, Leah Potgieter, sê die bewyse sluit kommer in oor die aanstelling van individue wat verbind word met die Patriotic Alliance op rade van openbare entiteite, asook McKenzie se reis van 31-miljoen-rand na die Sokkerwêreldbeker. Sy voeg by hierdie bewerings kan neerkom op oortredings van die Wet op Etiek van Uitvoerende Lede en die Etiekkode:
DA gee Openbare Beskermer nog bewyse teen Gayton McKenzie [KLANK]
AFR PotgieterOnMoreEvidence