# Die ATM se regsverteenwoordiger, Kessler Perumalsamy, voer aan president Cyril Ramaphosa het ‘n onregmatige opdrag gegee aan die voormalige hoof van die Presidensiële Beskermingseenheid, Wally Rhoode, tydens die ondersoek na die diefstal op sy plaas, Phala Phala. Hy het aan die Wes-Kaapse Hooggeregshof gesê die Parlement se onafhanklike paneel het bevind daar is genoeg bewyse van ‘n onregmatige opdrag, maar die hof bevraagteken of die saak afhang van inligting uit Namibië:
ATM voer aan Ramaphosa het onregmatige opdrag gegee [KLANK]
ENG-PerumalsamyOnNamibia