# AfriForum het aan die minister van Finansies, Enoch Godongwana, geskryf en eis ʼn onafhanklike oudit van die brandstofprys en -heffing, insluitend die algemene brandstof-, koolstof- en Padongelukkefonds-heffing. Petrolpryse het hierdie maand met een-rand-34-sent per liter gestyg terwyl diesel tussen twee-rand-93-sent en drie-rand-15-sent per liter meer kos. Ernst van Zyl van AfriForum sê die tydelike verlaging van die algemene brandstofheffing moet permanent gemaak word, of ten minste heelwat langer duur as die 1 Julie-sperdatum:
AfriForum eis ’n onafhanklike oudit van die brandstofprys en -heffing [KLANK]
AFR VanZylOnFuelLevy