# President Cyril Ramaphosa se prokureur, Wim Trengove, sê die onafhanklike artikel 89-panel het nie behoorlik oorweeg of die president doelbewus of te kwader trou opgetree het oor die Phala Phala-diefstal nie. Trengove het aan die Wes-Kaapse Hooggeregshof gesê die paneel het die verkeerde regsvrae gevra en nie al die bewyse behoorlik beoordeel nie, insluitend Ramaphosa se weergawe dat hy te goeder trou opgetree het:
Ramaphosa se prokureur verwerp bewerings dat president aanspreeklikheid ontduik [KLANK]
ENG TrengoveOnBadFaith