Skip to content

DA-leier beloof strenger toepassing teen storting as hy as Kaapstad-burgemeester herkies word [KLANK]

# Die DA-leier en burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het strenger optrede teen onwettige storting en rommelstrooiery beloof as die party weer ‘n meerderheid kry in 4 November se plaaslike regeringsverkiesing. Hy het die DA se derde veldtog-belofte by Prinsesvlei bekend gestel en groter skoonmaakdienste beloof, veral in informele nedersettings, en steeds parke, strande en ander openbare ruimtes op te gradeer. Hill-Lewis beplan om veilige ruimtes en steun vir haweloses uit te brei:

AFR GeordinOnCleanerCity