# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het 18 jongmense uit arm gemeenskappe in die provinsie gekies om deur die Nelson Mandela Fidel Castro Mediese Opleidingsprogram medies in Kuba te studeer. Die groep is uit twee-duisend-480 aansoekers aangewys ná ʼn mededingende werwingsproses wat in Mei 2025 begin het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die Kubaanse model vir mediese opleiding plaas klem op basiese gesondheidsorg, siekte-voorkoming en bevordering van gesondheid, wat ooreenstem met Suid-Afrika se gesondheidsorg-voorkeure:
Gauteng kies 18 jongmense uit arm gemeenskappe om in Kuba medies te studeer [KLANK]
ENG MabonaONCuba