# Die Padverkeersbestuurskorporasie sê Suid-Afrika se lente is meer as ‘n oorgang vanaf winter na warmer weer. Woordvoerder Simon Zwane versoek motoriste, voetgangers en vervoeroperateurs om voor te berei vir ‘n seisoen waarin weerstoestande vinnig kan verander, sigbaarheid beperk kan wees en bestuurders uitdagende padtoestande kan ervaar:
Suid-Afrikaners gevra om waaksaam te wees op die pad te midde van uitdagende lenteweer [KLANK]
ENG ZwaniONSpring