# Die vakverbond Saftu sê hy verwerp die poging om Eskom se finansiële prestasie as ʼn ongekwalifiseerde sukses voor te stel. Die kragverskaffer het in die 2026-boekjaar ongeveer 30,35-miljard-rand wins gemaak en sy 14-miljard-rand-profyt van die vorige boekjaar meer as verdubbel. Saftu-woordvoerder Asive Dyani sê Eskom se winsgewendheid is die gevolg van elektrisiteit wat toenemend onbekostigbaar gemaak word vir huishoudings en sakeondernemings wat reeds onder ernstige finansiële druk verkeer:
Saftu sê Eskom se winsgewendheid is weens genadelose tariefverhogings [KLANK]
ENG DyaniONEskom