Skip to content

Ramaphosa sê motorbedryf is noodsaaklik vir ekonomiese groei en beleggings [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die motorbedryf is noodsaaklik vir die regering se pogings om die ekonomie te laat groei, meer uit te voer, beleggings te lok en werk te skep. Hy het gisteraand die hoofrede gelewer by die Volkswagen Groep in Afrika se 75ste Gala-dinee in Kariega in die Oos-Kaap. Volkswagen se aanleg in Kariega het die afgelope 75 jaar byna 40 verskillende modelle vervaardig en meer as 4,8-miljoen voertuie gebou. Ramaphosa sê Volkswagen se voortgesette belegging in die land is bemoedigend:

ENG RamaphosaOnInvestment