Skip to content

HBOSA sê onveilige geboue bly ’n bestuurskrisis drie jaar ná die Usindiso-brand

# Build One South Africa vra ‘n openbare verslag oor die implementering van aanbevelings deur die Khampepe-kommissie, drie jaar na die Usindiso-geboubrand in Johannesburg wat die lewens van 76 mense geëis het. Die party wil hê die Stad Johannesburg en die Gautengse regering moet bekendmaak watter stappe geneem is en hoe soortgelyke tragedies voorkom sal word. Die burgemeesterskandidaat van BOSA in Johannesburg, Nobuntu Hlazo-Webster, sê die slagoffers en hul families verdien deursigtigheid en verantwoordbaarheid.