# Cell C sê die afskaffing van vervaldatums vir mobiele data kan sy inkomstegroei raak omdat verbruikers minder data sal aankoop. Ongebruikte data verval vanaf Januarie volgende jaar nie meer nie, wat beskryf word as ‘n groot oorwinning vir verbruikers. Die nuwe reël beteken kliënte kan ongebruikte data onbeperk oordra, wat die einde maak aan die huidige “gebruik dit of verloor dit”-stelsel. Vodacom en MTN het intussen die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid hof toe geneem om die saak te betwis. Die ondernemings voer aan dit kan hul beleggings en langtermyn-volhoubaarheid nadelig beïnvloed
Selfoonoperateurs staan geen vervaldatum van data teen