Skip to content

Eskom verminder sy afhanklikheid van dieselkragopwekking met 82.38% [KLANK]

# Eskom het aangekondig hy het sy afhanklikheid van kragopwekking deur van diesel gebruik te maak, met 82,38-persent verminder het. Hy het op ‘n jaargrondslag 4,89-miljard-rand gespaar, vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Die woordvoerder van die kragverskaffer, Daphne Mokwena, sê die strukturele en operasionele verbeterings versterk Suid-Afrika se energiesekerheid deur betroubaarder en doeltreffender kragvoorsiening, die vermindering van bedryfskoste en die skepping van ‘n sterker grondslag vir ekonomiese groei en belegging:

ENG MokwenaONDiesel